Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 16:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Van daardie tyd af het Jesus Christus vir sy dissipels begin toon dat hy na Jerusalem moet gaan en baie dinge van die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes moet ly en doodgemaak en op die derde dag opgewek moet word.+

  • Markus 10:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En hulle het op die pad na Jerusalem opgegaan, en Jesus het voor hulle uit gegaan, en hulle was verbaas; maar dié wat gevolg het, het bevrees geword. Weer eens het hy die twaalf opsy geneem en vir hulle die dinge begin vertel wat bestem was om oor hom te kom:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel