Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Ook het hy hulle begin leer dat die Seun van die mens baie lyding moet ondergaan en verwerp moet word deur die ouer manne en die hoofpriesters en die skrifgeleerdes en doodgemaak+ moet word en drie dae later moet opstaan.+

  • Markus 9:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want hy het sy dissipels geleer en vir hulle gesê: “Die Seun van die mens gaan in die hande van die mense oorgelewer word, en hulle sal hom doodmaak,+ maar al word hy doodgemaak, sal hy drie dae later opstaan.”+

  • Lukas 9:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 maar gesê: “Die Seun van die mens moet baie lyding ondergaan en verwerp word deur die ouer manne en hoofpriesters en skrifgeleerdes en doodgemaak word+ en op die derde dag opgewek word.”+

  • Lukas 18:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Toe het hy die twaalf opsy geneem en vir hulle gesê: “Kyk! Ons gaan op na Jerusalem, en alles wat deur middel van die profete+ oor die Seun van die mens geskryf is, sal volbring word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel