Eksodus 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “As ’n man ’n bul of ’n skaap steel en hy dit slag of verkoop, moet hy vyf beeste vir die bul vergoed en vier stuks kleinvee vir die skaap.+ Levitikus 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 of hoegenaamd enigiets waaroor hy vals sou kon sweer, en hy moet vir die volle bedrag daarvan vergoeding gee,+ en hy moet ’n vyfde daarvan byvoeg. Aan die een wie s’n dit is, moet hy dit gee op die dag dat sy skuld bewys word. 2 Samuel 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En vir die ooilam moet hy viervoudig+ vergoeding gee,+ omdat hy hierdie ding gedoen het en omdat hy nie medelye+ gehad het nie.”
22 “As ’n man ’n bul of ’n skaap steel en hy dit slag of verkoop, moet hy vyf beeste vir die bul vergoed en vier stuks kleinvee vir die skaap.+
5 of hoegenaamd enigiets waaroor hy vals sou kon sweer, en hy moet vir die volle bedrag daarvan vergoeding gee,+ en hy moet ’n vyfde daarvan byvoeg. Aan die een wie s’n dit is, moet hy dit gee op die dag dat sy skuld bewys word.
6 En vir die ooilam moet hy viervoudig+ vergoeding gee,+ omdat hy hierdie ding gedoen het en omdat hy nie medelye+ gehad het nie.”