2 Samuel 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En vir die ooilam moet hy viervoudig+ vergoeding gee,+ omdat hy hierdie ding gedoen het en omdat hy nie medelye+ gehad het nie.” Lukas 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar Saggeʹus het opgestaan en vir die Here gesê: “Kyk! Die helfte van my besittings, Here, gee ek vir die armes, en wat ek ook al deur valse beskuldiging van iemand afgepers het,+ gee ek viervoudig terug.”+
6 En vir die ooilam moet hy viervoudig+ vergoeding gee,+ omdat hy hierdie ding gedoen het en omdat hy nie medelye+ gehad het nie.”
8 Maar Saggeʹus het opgestaan en vir die Here gesê: “Kyk! Die helfte van my besittings, Here, gee ek vir die armes, en wat ek ook al deur valse beskuldiging van iemand afgepers het,+ gee ek viervoudig terug.”+