Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hierop het hulle gou elkeen sy kleed+ geneem en dit onder hom op die kaal trappe gesit, en hulle het op die horing begin blaas+ en gesê: “Jehu het koning geword!”+

  • Matteus 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het die eselin en haar hingsvul gebring, en hulle het hulle boklere op hulle gelê, en hy het daarop gaan sit.+

  • Markus 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle het die hingsvul+ na Jesus toe gebring, en hulle het hulle boklere daarop gelê, en hy het daarop gaan sit.+

  • Johannes 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe Jesus egter ’n jong esel+ gevind het, het hy daarop gaan sit, net soos daar geskrywe staan:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel