10 Absalom het toe spioene+ deur al die stamme van Israel gestuur om te sê: “Sodra julle die geluid van die horing hoor, moet julle ook sê: ‘Absalom het koning geword+ in Hebron!’”+
34 En die priester Sadok en die profeet Natan moet hom daar as koning oor Israel salf;+ en julle moet op die horing blaas+ en sê: ‘Mag koning Salomo lewe!’+