Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maak die hart van hierdie volk onontvanklik+ en maak hulle ore ongevoelig+ en plak hulle oë toe, sodat hulle nie met hulle oë sien en met hulle ore hoor nie, en sodat hulle hart nie verstaan nie en sodat hulle nie terugdraai en vir hulle genesing verkry nie.”+

  • Matteus 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en oor hulle gaan die profesie van Jesaja in vervulling, wat sê: ‘Wanneer julle hoor, sal julle hoor, maar hoegenaamd nie die sin daarvan begryp nie; en wanneer julle kyk, sal julle kyk, maar hoegenaamd nie sien nie.+

  • Markus 4:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 sodat hulle, hoewel hulle kyk, sal kyk en tog nie sien nie en, hoewel hulle hoor, sal hoor en tog nie die sin daarvan begryp of ooit terugdraai en vergifnis geskenk word nie.”+

  • Handelinge 28:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 en gesê: ‘Gaan na hierdie volk toe en sê: “Wanneer julle hoor, sal julle hoor, maar hoegenaamd nie verstaan nie; en wanneer julle kyk, sal julle kyk, maar hoegenaamd nie sien nie.+

  • Romeine 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 net soos daar geskrywe staan: “God het hulle ’n gees van diepe slaap gegee,+ oë om nie te sien nie en ore om nie te hoor nie, tot vandag toe.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel