Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hy het gesê: “Gaan, en jy moet vir hierdie volk sê: ‘HOOR keer op keer, maar moenie verstaan nie; en sien keer op keer, maar moenie enige kennis verkry nie.’+

  • Jeremia 5:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Die profete profeteer op grond van leuens;+ en wat die priesters betref, hulle onderwerp mense met hulle mag.+ En my volk wou dit graag so hê;+ en wat sal julle aan die uiteinde daarvan doen?”+

  • Esegiël 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, jy woon in die midde van ’n opstandige huis,+ wat oë het om te sien, maar nie sien nie,+ wat ore het om te hoor, maar nie hoor nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.+

  • Romeine 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 net soos daar geskrywe staan: “God het hulle ’n gees van diepe slaap gegee,+ oë om nie te sien nie en ore om nie te hoor nie, tot vandag toe.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel