Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 dan sal ek Israel uitroei van die oppervlak van die land af wat ek aan hulle gegee het;+ en die huis wat ek vir my naam geheilig het, sal ek van my wegwerp,+ en Israel sal inderdaad ’n spreekwoord+ en ’n spot onder al die volke word.

  • 1 Konings 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hierdie huis sal puinhope word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar+ en sal beslis fluit en sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land en hierdie huis gedoen?’+

  • Jeremia 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 sal ek ook aan die huis waaroor my naam uitgeroep is,+ waarop julle vertrou,+ en aan die plek wat ek aan julle en aan julle voorvaders gegee het, doen net soos ek aan Silo gedoen het.+

  • Miga 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom sal Sion weens julle soos ’n land omgeploeg word, en Jerusalem sal puinhope word,+ en die berg van die huis sal soos die hoogtes van ’n woud wees.

  • Matteus 24:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 In reaksie hierop het hy vir hulle gesê: “Sien julle nie al hierdie dinge nie? Voorwaar, ek sê vir julle: Hier sal hoegenaamd nie ’n klip op ’n klip gelaat word wat nie afgebreek sal word nie.”+

  • Markus 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jesus het egter vir hom gesê: “Sien jy hierdie groot geboue?+ Hier sal hoegenaamd nie ’n klip op ’n klip gelaat word+ wat nie afgebreek sal word nie.”+

  • Lukas 19:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 en hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter,+ en hulle sal in jou nie ’n klip op ’n klip laat nie,+ omdat jy nie die tyd waarin jy geïnspekteer is,+ onderskei het nie.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel