Markus 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en vir hom begin sê: “Deur watter gesag doen jy hierdie dinge? Of wie het jou hierdie gesag gegee om hierdie dinge te doen?”+ Handelinge 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 en hulle het hulle in hulle midde laat staan en begin vra: “Deur watter krag of in wie se naam het julle dit gedoen?”+ Handelinge 7:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Maar die een wat sy naaste onregverdig behandel het, het hom weggestoot en gesê: ‘Wie het jou as heerser en regter oor ons aangestel?+
28 en vir hom begin sê: “Deur watter gesag doen jy hierdie dinge? Of wie het jou hierdie gesag gegee om hierdie dinge te doen?”+
7 en hulle het hulle in hulle midde laat staan en begin vra: “Deur watter krag of in wie se naam het julle dit gedoen?”+
27 Maar die een wat sy naaste onregverdig behandel het, het hom weggestoot en gesê: ‘Wie het jou as heerser en regter oor ons aangestel?+