Matteus 21:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En nadat hy in die tempel ingegaan het, het die hoofpriesters en die ouer manne van die volk na hom toe gekom terwyl hy geleer het en gesê:+ “Deur watter gesag doen jy hierdie dinge? En wie het jou hierdie gesag gegee?”+ Markus 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 en vir hom begin sê: “Deur watter gesag doen jy hierdie dinge? Of wie het jou hierdie gesag gegee om hierdie dinge te doen?”+ Lukas 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en hulle het hard gepraat en vir hom gesê: “Sê vir ons deur watter gesag jy hierdie dinge doen, of wie jou hierdie gesag gegee het.”+
23 En nadat hy in die tempel ingegaan het, het die hoofpriesters en die ouer manne van die volk na hom toe gekom terwyl hy geleer het en gesê:+ “Deur watter gesag doen jy hierdie dinge? En wie het jou hierdie gesag gegee?”+
28 en vir hom begin sê: “Deur watter gesag doen jy hierdie dinge? Of wie het jou hierdie gesag gegee om hierdie dinge te doen?”+
2 en hulle het hard gepraat en vir hom gesê: “Sê vir ons deur watter gesag jy hierdie dinge doen, of wie jou hierdie gesag gegee het.”+