Psalm 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+Asof hulle ’n pottebakkershouer is, sal jy hulle stukkend slaan.”+ Jesaja 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy moet ’n heilige plek word;+ maar ’n steen om teen te stamp en ’n rots om oor te struikel+ vir die twee huise van Israel, ’n val en ’n strik vir die inwoners van Jerusalem.+ Matteus 21:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Ook sal die een wat op hierdie steen val, verpletter word. Wat iemand betref op wie dit val, dit sal hom vermorsel.”+
9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+Asof hulle ’n pottebakkershouer is, sal jy hulle stukkend slaan.”+
14 En hy moet ’n heilige plek word;+ maar ’n steen om teen te stamp en ’n rots om oor te struikel+ vir die twee huise van Israel, ’n val en ’n strik vir die inwoners van Jerusalem.+
44 Ook sal die een wat op hierdie steen val, verpletter word. Wat iemand betref op wie dit val, dit sal hom vermorsel.”+