Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Die weg van die goddeloses is soos die donker;+ hulle het nie geweet waaroor hulle bly struikel nie.+

  • Jesaja 28:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek lê as fondament in Sion+ ’n steen,+ ’n beproefde steen,+ die kosbare hoek+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+

  • Matteus 13:57
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 57 Toe het hulle aanstoot aan hom begin neem.+ Maar Jesus het vir hulle gesê: “’n Profeet is nie ongeëerd nie, behalwe in sy tuisgebied en in sy eie huis.”+

  • Lukas 20:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Elkeen wat op daardie steen val, sal verpletter word.+ Wat iemand betref op wie dit val,+ dit sal hom vermorsel.”+

  • Romeine 9:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Waarom? Omdat hy dit nie deur geloof nagestreef het nie, maar deur werke.+ Hulle het oor die “steen van struikeling” gestruikel;+

  • Romeine 9:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 soos daar geskrywe staan: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen+ van struikeling en ’n rots van aanstoot,+ maar hy wat sy geloof daarop grond, sal nie teleurgestel word nie.”+

  • 1 Petrus 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 en “’n steen van struikeling en ’n rots van aanstoot”.+ Hulle struikel omdat hulle aan die woord ongehoorsaam is. Juis hiertoe is hulle ook bestem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel