Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “En ná die twee-en-sestig weke sal die Messias uitgeroei word,+ met niks vir hom nie.+

      “En die volk van ’n leier wat kom, sal die stad en die heilige plek+ verwoes.+ En die einde daarvan sal deur die vloed wees. En tot die einde toe sal daar oorlog wees; dit waarop besluit is, is verwoestings.+

  • Matteus 23:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Kyk! Julle huis+ word vir julle verlate agtergelaat.+

  • Matteus 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Wanneer julle dan die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak, waarvan daar deur middel van die profeet Daniël gespreek is, in ’n heilige plek+ sien staan (laat die leser onderskeidingsvermoë gebruik),

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel