Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “En hy sal die verbond+ een week lank vir baie van krag laat bly;+ en teen die helfte van die week sal hy offerande en offergawe laat ophou.+

      “En op die vleuel van walglike dinge sal die een wees wat verwoesting veroorsaak;+ en totdat ’n uitroeiing volbring is, sal dit waarop besluit is, ook uitgestort word oor die een wat woes lê.”+

  • Daniël 11:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En daar sal arms opstaan wat van hom uitgaan; en hulle sal die heiligdom, die vesting, ontheilig+ en die voortdurende kenmerk verwyder.+

      “En hulle sal beslis die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak,+ opstel.

  • Daniël 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “En van die tyd af dat die voortdurende kenmerk+ verwyder is+ en die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak, opgestel is, sal daar duisend-tweehonderd-en-negentig dae wees.

  • Markus 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Maar wanneer julle die walglike ding+ wat verwoesting veroorsaak,+ sien staan waar dit nie behoort te staan nie (laat die leser onderskeidingsvermoë gebruik),+ laat dié wat in Judeʹa is, dan na die berge begin vlug.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel