Matteus 25:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Hou dus aan waak,+ want julle weet nie die dag en ook nie die uur nie.+ Markus 13:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Bly op die uitkyk, bly wakker,+ want julle weet nie wanneer dit die vasgestelde tyd is nie.+