3 Praat met die hele vergadering van Israel en sê: ‘Op die tiende dag van hierdie maand moet hulle vir hulle elkeen ’n skaap+ vir die voorvaderlike huis neem, ’n skaap per huis.
13En omdat Jesus voor die fees van die pasga geweet het dat sy uur gekom het+ om uit hierdie wêreld na die Vader toe te gaan,+ het hy, wat dié liefgehad het wat syne was en wat in die wêreld was,+ hulle tot die einde toe liefgehad.