Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 15:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Net soos die Vader my liefgehad+ en ek julle liefgehad het, moet julle in my liefde bly.

  • Johannes 17:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ek doen versoek aangaande hulle; ek doen nie versoek aangaande die wêreld nie,+ maar aangaande dié wat u my gegee het; omdat hulle aan u behoort,

  • Galasiërs 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Ek is saam met Christus aan die paal gehang.+ Dit is nie meer ek wat lewe nie,+ maar Christus wat in eenheid met my lewe.+ Ja, die lewe wat ek nou in die vlees lewe,+ lewe ek deur die geloof in die Seun van God, wat my liefgehad het en homself vir my oorgegee het.+

  • Efesiërs 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 en gaan voort om in liefde te wandel,+ net soos die Christus julle ook liefgehad het+ en homself vir julle oorgegee het as ’n offergawe+ en ’n offerande aan God tot ’n welriekende geur.+

  • 1 Johannes 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Hieraan het ons die liefde leer ken,+ omdat hy vir ons van sy siel afstand gedoen het;+ en ons staan onder verpligting om vir ons broers van ons siele afstand te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel