Matteus 21:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Maar al was hulle daarop uit om hom gevange te neem, het hulle die skare gevrees, omdat dié hom as ’n profeet beskou het.+ Matteus 26:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en saam beraadslaag+ om Jesus deur ’n slinkse plan gevange te neem en dood te maak. Markus 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 want hulle het herhaaldelik gesê: “Nie by die fees nie; miskien sal daar ’n opskudding onder die volk wees.”+ Lukas 20:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die skrifgeleerdes en die hoofpriesters het toe probeer om in daardie selfde uur die hande aan hom te slaan, maar hulle het die volk gevrees; want hulle het begryp dat hy hierdie illustrasie met hulle in gedagte vertel het.+
46 Maar al was hulle daarop uit om hom gevange te neem, het hulle die skare gevrees, omdat dié hom as ’n profeet beskou het.+
2 want hulle het herhaaldelik gesê: “Nie by die fees nie; miskien sal daar ’n opskudding onder die volk wees.”+
19 Die skrifgeleerdes en die hoofpriesters het toe probeer om in daardie selfde uur die hande aan hom te slaan, maar hulle het die volk gevrees; want hulle het begryp dat hy hierdie illustrasie met hulle in gedagte vertel het.+