Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 26:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het een van die twaalf, die een met die naam Judas Iskaʹriot,+ na die hoofpriesters toe gegaan

  • Markus 14:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Judas Iskaʹriot, een van die twaalf, het na die hoofpriesters toe gegaan om hom aan hulle te verraai.+

  • Johannes 6:70
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 70 Jesus het hulle geantwoord: “Ek het julle twaalf uitgekies,+ nie waar nie? Tog is een van julle ’n lasteraar.”+

  • Johannes 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Terwyl die aandmaal dan aan die gang was en die Duiwel dit reeds in die hart van Judas Iskaʹriot,+ die seun van Simon, gegee het om hom te verraai,+

  • Johannes 13:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En nadat laasgenoemde die stukkie geneem het, het Satan in hom ingevaar.+ Toe het Jesus vir hom gesê: “Wat jy doen, doen dit nog gouer.”

  • Handelinge 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 want hy is onder ons gereken+ en het ’n aandeel in hierdie bediening verkry.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel