Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal met die huis van Israel+ en met die huis van Juda+ ’n nuwe verbond sluit;+

  • Jeremia 32:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En ek sal met hulle ’n verbond sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ dat ek my van agter hulle nie sal afwend nie, om aan hulle goed te doen;+ en die vrees vir my sal ek in hulle hart gee, sodat hulle nie van my afwyk nie.+

  • 2 Korintiërs 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 wat ons inderdaad voldoende bekwaam gemaak het om bedienaars van ’n nuwe verbond+ te wees, nie van ’n geskrewe kode nie,+ maar van gees;+ want die geskrewe kode veroordeel+ ter dood, maar die gees maak lewend.+

  • Hebreërs 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 in sover het Jesus ook die een geword wat as borg gegee is van ’n beter verbond.+

  • Hebreërs 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 want hy spreek sy afkeuring van die volk uit wanneer hy sê: “‘Kyk! Daar kom dae’, sê Jehovah, ‘en ek sal met die huis van Israel en met die huis van Juda ’n nuwe verbond sluit;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel