20 Ook die beker+ op dieselfde wyse nadat hulle die aandmaal geëet het, terwyl hy gesê het: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ kragtens my bloed,+ wat vir julle uitgestort sal word.+
25 Nadat hy die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met betrekking tot die beker+ gedoen en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ kragtens my bloed.+ Hou aan om dit, so dikwels as julle dit drink, tot my gedagtenis+ te doen.”
8 want hy spreek sy afkeuring van die volk uit wanneer hy sê: “‘Kyk! Daar kom dae’, sê Jehovah, ‘en ek sal met die huis van Israel en met die huis van Juda ’n nuwe verbond sluit;+
16 “‘Dit is die verbond wat ek ná daardie dae ten opsigte van hulle sal sluit’, sê Jehovah. ‘Ek sal my wette in hulle hart sit, en in hulle verstand sal ek dit skryf’”,+