8 Toe het Moses die bloed geneem en dit op die volk gesprinkel+ en gesê: “Hier is die bloed van die verbond+ wat Jehovah met julle gesluit het met betrekking tot al hierdie woorde.”
25 Nadat hy die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met betrekking tot die beker+ gedoen en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ kragtens my bloed.+ Hou aan om dit, so dikwels as julle dit drink, tot my gedagtenis+ te doen.”