Matteus 20:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Onder julle is dit nie so nie;+ maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees,+ Markus 10:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Onder julle is dit nie so nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees,+ Lukas 9:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 en vir hulle gesê: “Elkeen wat hierdie jong kind op grond van my naam ontvang, ontvang my ook, en elkeen wat my ontvang, ontvang ook hom wat my uitgestuur het.+ Want wie hom as ’n mindere onder julle almal gedra,+ dié is groot.”+
26 Onder julle is dit nie so nie;+ maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees,+
43 Onder julle is dit nie so nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees,+
48 en vir hulle gesê: “Elkeen wat hierdie jong kind op grond van my naam ontvang, ontvang my ook, en elkeen wat my ontvang, ontvang ook hom wat my uitgestuur het.+ Want wie hom as ’n mindere onder julle almal gedra,+ dié is groot.”+