Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 19:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Jesus het vir hulle gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: In die herskepping, wanneer die Seun van die mens op sy glorieryke troon gaan sit, sal ook julle wat my gevolg het, op twaalf trone sit en die twaalf stamme van Israel oordeel.+

  • 1 Korintiërs 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Of weet julle nie dat die heiliges die wêreld+ sal oordeel nie?+ En as die wêreld deur julle geoordeel sal word, is julle dan onbevoeg om uiters geringe+ sake te verhoor?

  • Openbaring 2:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En aan hom wat oorwin en my dade tot die einde toe onderhou,+ sal ek gesag oor die nasies gee,+

  • Openbaring 3:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Aan die een wat oorwin,+ sal ek gee om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon+ gaan sit het.+

  • Openbaring 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel