1 Petrus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+ Openbaring 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en hy het ons ’n koninkryk gemaak,+ priesters+ vir sy God en Vader—ja, aan hom die heerlikheid en die mag tot in ewigheid.+ Amen.
9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+
6 en hy het ons ’n koninkryk gemaak,+ priesters+ vir sy God en Vader—ja, aan hom die heerlikheid en die mag tot in ewigheid.+ Amen.