Johannes 12:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die Fariseërs+ het dus onder mekaar gesê: “Julle sien dat julle absoluut niks bereik nie. Kyk! Die wêreld het agter hom aan geloop.”+ Handelinge 24:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want ons het gevind dat hierdie man ’n pes+ is en opstande+ onder al die Jode in die hele bewoonde aarde verwek en aan die spits van die sekte van die Nasareners+ staan,
19 Die Fariseërs+ het dus onder mekaar gesê: “Julle sien dat julle absoluut niks bereik nie. Kyk! Die wêreld het agter hom aan geloop.”+
5 Want ons het gevind dat hierdie man ’n pes+ is en opstande+ onder al die Jode in die hele bewoonde aarde verwek en aan die spits van die sekte van die Nasareners+ staan,