23 en in ’n stad met die naam Naʹsaret+ gaan woon, sodat vervul sou word wat deur middel van die profete gespreek is: “Hy sal ’n Nasarener+ genoem word.”
22 Maar ons dink dat dit gepas is om by jou te hoor wat jy dink, want waarlik, wat hierdie sekte+ betref, ons weet dat daar oral daarteen gepraat word.”+