Handelinge 4:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Net so het Herodes sowel as Pontius Pilatus,+ saam met mense van die nasies en volke van Israel, in werklikheid in hierdie stad bymekaargekom teen u heilige+ kneg Jesus, wat u gesalf het,+
27 Net so het Herodes sowel as Pontius Pilatus,+ saam met mense van die nasies en volke van Israel, in werklikheid in hierdie stad bymekaargekom teen u heilige+ kneg Jesus, wat u gesalf het,+