Markus 15:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Omdat Pilatus die skare tevrede wou stel,+ het hy toe Barabʹbas vir hulle vrygelaat, en nadat hy Jesus laat gesel het, het hy hom oorgelewer om aan die paal gehang te word.+ Johannes 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Toe het hy hom aan hulle oorgelewer om aan die paal gehang te word.+ Daarop het hulle Jesus onder bewaking geneem.
15 Omdat Pilatus die skare tevrede wou stel,+ het hy toe Barabʹbas vir hulle vrygelaat, en nadat hy Jesus laat gesel het, het hy hom oorgelewer om aan die paal gehang te word.+
16 Toe het hy hom aan hulle oorgelewer om aan die paal gehang te word.+ Daarop het hulle Jesus onder bewaking geneem.