Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jy mag die menigte nie volg met bose oogmerke nie;+ en jy mag in ’n geskil nie so getuig dat jy saam met die menigte afwyk om die reg te verdraai nie.+

  • Daniël 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “En hy sal die verbond+ een week lank vir baie van krag laat bly;+ en teen die helfte van die week sal hy offerande en offergawe laat ophou.+

      “En op die vleuel van walglike dinge sal die een wees wat verwoesting veroorsaak;+ en totdat ’n uitroeiing volbring is, sal dit waarop besluit is, ook uitgestort word oor die een wat woes lê.”+

  • Matteus 27:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Toe het hy Barabʹbas vir hulle vrygelaat, maar hy het Jesus laat gesel+ en hom oorgelewer om aan die paal gehang te word.+

  • Matteus 27:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Nadat hulle met hom die spot gedryf het,+ het hulle uiteindelik die mantel uitgetrek en sy boklere vir hom aangetrek en hom weggelei om aan die paal gehang te word.+

  • Markus 15:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Omdat Pilatus die skare tevrede wou stel,+ het hy toe Barabʹbas vir hulle vrygelaat, en nadat hy Jesus laat gesel het, het hy hom oorgelewer om aan die paal gehang te word.+

  • Lukas 23:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe het Pilatus uitspraak gelewer dat daar aan hulle eis voldoen moes word:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel