Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 16:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Let daarop dat Jehovah julle die sabbat gegee het.+ Daarom gee hy julle op die sesde dag brood vir twee dae. Elkeen moet op sy plek bly.+ Laat niemand op die sewende dag sy woonplek verlaat nie.”

  • Eksodus 20:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Ten einde die sabbatdag te gedenk, om dit heilig te hou,+

  • Eksodus 31:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Ses dae mag werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit ’n sabbat van volkome rus.+ Dit is iets heiligs vir Jehovah. Elkeen wat op die sabbatdag werk doen, moet gewis doodgemaak word.

  • Deuteronomium 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘Ten einde die sabbatdag te onderhou, om dit heilig te hou, net soos Jehovah jou God jou beveel het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel