Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 16:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Daarop het hy vir hulle gesê: “Dit is wat Jehovah gesê het. Môre sal daar ’n sabbatsviering wees van ’n heilige sabbat vir Jehovah.+ Wat julle kan bak, bak dit, en wat julle kan kook, kook dit,+ en bêre vir julle alles wat oor is as iets wat tot die oggend toe bewaar moet word.”

  • Eksodus 31:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Wat jou betref, praat met die kinders van Israel en sê: ‘Veral my sabbatte moet julle hou,+ want dit is ’n teken tussen my en julle in julle geslagte sodat julle kan weet dat ek, Jehovah, julle heilig.+

  • Deuteronomium 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “‘Ten einde die sabbatdag te onderhou, om dit heilig te hou, net soos Jehovah jou God jou beveel het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel