Jesaja 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die volk wat in die duisternis gewandel het, het ’n groot lig gesien.+ Dié wat in die land van diep skaduwee gewoon het,+ oor hulle het lig geskyn.+ Jesaja 60:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+ Matteus 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 die volk wat in die duisternis gesit het,+ het ’n groot lig gesien,+ en dié wat in ’n streek van doodskaduwee gesit het, oor hulle het die lig+ opgegaan.”+
2 Die volk wat in die duisternis gewandel het, het ’n groot lig gesien.+ Dié wat in die land van diep skaduwee gewoon het,+ oor hulle het lig geskyn.+
60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+
16 die volk wat in die duisternis gesit het,+ het ’n groot lig gesien,+ en dié wat in ’n streek van doodskaduwee gesit het, oor hulle het die lig+ opgegaan.”+