10 En in dié dag+ sal daar die wortel van Isai wees,+ wat sal opstaan as ’n baken vir die volke.+ Selfs die nasies sal hulle tot hom wend en hom raadpleeg,+ en sy rusplek sal glorieryk word.+
6 “Ek, Jehovah, het jou in regverdigheid geroep,+ en ek het jou hand gevat.+ En ek sal jou bewaar en jou gee as ’n verbond van die volk,+ as ’n lig van die nasies,+
6 En hy het gesê: “Dit was nie net ’n geringe saak vir jou om my kneg te word om die stamme van Jakob op te rig en om selfs dié van Israel wat bewaar is, terug te bring nie;+ ek het jou ook as ’n lig van die nasies gegee,+ sodat my redding tot aan die einde van die aarde sou reik.”+
47 Trouens, Jehovah het ons met hierdie woorde die gebod opgelê: ‘Ek het jou as ’n lig van die nasies aangestel,+ sodat jy tot aan die einde van die aarde tot ’n redding sal wees.’”+
23 dat die Christus moes ly+ en dat hy, as die eerste wat uit die dode opgewek sou word,+ lig+ aan hierdie volk sowel as aan die nasies sou verkondig.”+