Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 42:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Ek, Jehovah, het jou in regverdigheid geroep,+ en ek het jou hand gevat.+ En ek sal jou bewaar en jou gee as ’n verbond van die volk,+ as ’n lig van die nasies,+

  • Matteus 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Kyk! My kneg+ wat ek uitgekies het, my geliefde,+ wat my siel goedgekeur het! Ek sal my gees op hom plaas,+ en hy sal aan die nasies duidelik maak wat geregtigheid is.

  • Lukas 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 ’n lig+ om die sluier+ te verwyder van die nasies+ en ’n heerlikheid van u volk Israel.”

  • Handelinge 13:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Trouens, Jehovah het ons met hierdie woorde die gebod opgelê: ‘Ek het jou as ’n lig van die nasies aangestel,+ sodat jy tot aan die einde van die aarde tot ’n redding sal wees.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel