28 Julle het gehoor dat ek vir julle gesê het: Ek gaan weg en ek kom terug na julle toe. As julle my liefgehad het, sou julle bly wees dat ek na die Vader toe gaan, want die Vader is groter+ as ek.
22 Julle het dan nou ook inderdaad droefheid; maar ek sal julle weer sien en julle harte sal bly wees,+ en niemand sal julle julle vreugde ontneem nie.