Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 119:99
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 99 Ek het meer insig as al my onderrigters verkry,+

      Omdat ek u herinneringe oordink.+

  • Matteus 7:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En toe Jesus klaar was met hierdie woorde, was die uitwerking dat die skare verstom+ was oor die manier waarop hy geleer het;

  • Markus 1:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hulle was verstom oor die manier waarop hy geleer het,+ want hy het hulle geleer soos een wat gesag het, en nie soos die skrifgeleerdes nie.+

  • Johannes 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarom het die Jode hulle begin verwonder en gesê: “Hoe is dit dat hierdie man geleerd is,+ terwyl hy nie aan die skole gestudeer het nie?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel