Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 21:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wat ’n mens betref wat van die weg van insig afdwaal,+ in die vergadering van dié wat magteloos is in die dood, sal hy rus.+

  • Matteus 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hierop het Jesus in dié tyd gesê: “Ek loof u in die openbaar, Vader, Here van hemel en aarde, omdat u hierdie dinge vir die wyse en intellektuele mense verberg het en dit aan klein kindertjies geopenbaar het.+

  • Matteus 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hy het geantwoord en gesê: “Aan julle word dit gegee om die heilige geheime van die koninkryk van die hemele te verstaan,+ maar aan daardie mense word dit nie gegee nie.+

  • Lukas 2:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Wel, ná drie dae het hulle hom in die tempel gevind,+ waar hy tussen die leermeesters gesit en na hulle geluister en hulle uitgevra het.

  • 2 Timoteus 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel