Eksodus 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+ Deuteronomium 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘Eer jou vader en jou moeder,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het; sodat jou dae verleng mag word en dit met jou goed mag gaan+ in die land wat Jehovah jou God aan jou gee. Efesiërs 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers+ in eenheid+ met die Here, want dít is regverdig:+ Kolossense 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam,+ want dit is welbehaaglik in die Here.
12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+
16 “‘Eer jou vader en jou moeder,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het; sodat jou dae verleng mag word en dit met jou goed mag gaan+ in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.