Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hy wat sy vader en sy moeder slaan, moet vir seker doodgemaak word.+

  • Levitikus 19:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘Elkeen van julle moet sy moeder en sy vader vrees,+ en my sabbatte moet julle onderhou.+ Ek is Jehovah julle God.

  • Deuteronomium 27:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘Vervloek is hy wat sy vader of sy moeder met veragting behandel.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • Spreuke 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Luister, my seun, na die dissipline van jou vader,+ en moenie die wet van jou moeder+ verlaat nie.

  • Markus 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moses het byvoorbeeld gesê: ‘Eer jou vader en jou moeder’,+ en: ‘Hy wat vader of moeder uitskel, moet sterf.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel