Openbaring 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En die wilde dier wat ek gesien het, was soos ’n luiperd,+ maar sy pote was soos dié van ’n beer,+ en sy bek was soos ’n leeu+ se bek. En die draak+ het aan die dier sy krag en sy troon en groot gesag gegee.+
2 En die wilde dier wat ek gesien het, was soos ’n luiperd,+ maar sy pote was soos dié van ’n beer,+ en sy bek was soos ’n leeu+ se bek. En die draak+ het aan die dier sy krag en sy troon en groot gesag gegee.+