Daniël 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Hierna het ek gesien, en kyk! ’n ander dier, een soos ’n luiperd,+ maar hy het vier vlerke van ’n voël op sy rug gehad. En die dier het vier koppe gehad,+ en aan hom is daar inderdaad heerskappy gegee.
6 “Hierna het ek gesien, en kyk! ’n ander dier, een soos ’n luiperd,+ maar hy het vier vlerke van ’n voël op sy rug gehad. En die dier het vier koppe gehad,+ en aan hom is daar inderdaad heerskappy gegee.