4 Die Soewereine Heer Jehovah het my die tong gegee van dié wat geleer is,+ sodat ek kan weet hoe om die vermoeide met ’n woord te antwoord.+ Hy wek oggend na oggend; hy wek my oor om te hoor soos dié wat geleer is.+
29 Laat ’n slegte woord nie uit julle mond uitgaan nie,+ maar net ’n woord wat goed is vir opbouing waar dit nodig is, sodat dit iets gunstigs aan die hoorders kan meedeel.+