Deuteronomium 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 ’n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Jehovah jou God vir jou verwek—na hom moet julle luister+— Lukas 24:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En hy het vir hulle gesê: “Watter dinge?” Hulle het vir hom gesê: “Die dinge aangaande Jesus die Nasarener,+ wat ’n profeet geword het+ wat voor God en die hele volk kragtig was in werk en woord; Johannes 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die vrou het vir hom gesê: “Meneer, ek sien dat u ’n profeet is.+ Johannes 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe die mense derhalwe die tekens sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is vir seker die profeet+ wat in die wêreld sou inkom.” Johannes 7:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Daarom het party van die skare wat hierdie woorde gehoor het, begin sê: “Hy is vir seker Die Profeet.”+ Handelinge 7:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “Dit is die Moses wat vir die kinders van Israel gesê het: ‘God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.’+
15 ’n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Jehovah jou God vir jou verwek—na hom moet julle luister+—
19 En hy het vir hulle gesê: “Watter dinge?” Hulle het vir hom gesê: “Die dinge aangaande Jesus die Nasarener,+ wat ’n profeet geword het+ wat voor God en die hele volk kragtig was in werk en woord;
14 Toe die mense derhalwe die tekens sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is vir seker die profeet+ wat in die wêreld sou inkom.”
40 Daarom het party van die skare wat hierdie woorde gehoor het, begin sê: “Hy is vir seker Die Profeet.”+
37 “Dit is die Moses wat vir die kinders van Israel gesê het: ‘God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.’+