Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ’n Profeet sal ek vir hulle uit die midde van hulle broers verwek, soos jy;+ en ek sal my woorde inderdaad in sy mond lê,+ en hy sal beslis vir hulle alles sê wat ek hom sal beveel.+

  • Lukas 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En vrees+ het hulle almal aangegryp, en hulle het God begin verheerlik en gesê: “’n Groot profeet+ is onder ons verwek”, en: “God het sy aandag op sy volk gerig.”+

  • Johannes 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Dié het in die nag+ na hom toe gekom en vir hom gesê: “Rabbi,+ ons weet dat u as ’n leermeester+ van God af gekom het,+ want niemand kan hierdie tekens+ doen wat u doen nie tensy God met hom is.”+

  • Johannes 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe die mense derhalwe die tekens sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is vir seker die profeet+ wat in die wêreld sou inkom.”

  • Handelinge 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: Jesus die Nasarener,+ ’n man wat in die openbaar deur God aan julle getoon is deur middel van kragtige werke+ en voortekens en tekens wat God deur hom onder julle gedoen het,+ net soos julle self weet,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel