Ester 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 om koningin Vasti in die koninklike hooftooisel voor die koning te bring, om haar skoonheid vir die volke en die vorste te wys; want sy was pragtig in voorkoms.+ Matteus 11:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Wat het julle dan uitgegaan om te sien? ’n Man geklee in sagte klere? Dié wat sagte klere dra, is immers in die huise van konings.+
11 om koningin Vasti in die koninklike hooftooisel voor die koning te bring, om haar skoonheid vir die volke en die vorste te wys; want sy was pragtig in voorkoms.+
8 Wat het julle dan uitgegaan om te sien? ’n Man geklee in sagte klere? Dié wat sagte klere dra, is immers in die huise van konings.+