Spreuke 31:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Bekoorlikheid kan vals wees,+ en skoonheid kan nietig wees;+ maar die vrou wat Jehovah vrees, sy verwerf lof vir haarself.+
30 Bekoorlikheid kan vals wees,+ en skoonheid kan nietig wees;+ maar die vrou wat Jehovah vrees, sy verwerf lof vir haarself.+