1 Samuel 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het Eli geantwoord en gesê: “Gaan in vrede,+ en mag die God van Israel jou versoek toestaan wat jy van hom gevra het.”+ Johannes 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Ek laat vir julle vrede na, ek gee julle my vrede.+ Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Moenie dat julle hart verontrus word of van vrees ineenkrimp nie.
17 Toe het Eli geantwoord en gesê: “Gaan in vrede,+ en mag die God van Israel jou versoek toestaan wat jy van hom gevra het.”+
27 Ek laat vir julle vrede na, ek gee julle my vrede.+ Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Moenie dat julle hart verontrus word of van vrees ineenkrimp nie.