Johannes 16:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Ek het hierdie dinge vir julle gesê sodat julle deur middel van my vrede kan hê.+ In die wêreld het julle verdrukking, maar skep moed! Ek het die wêreld oorwin.”+ Efesiërs 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want hy is ons vrede,+ hy wat die twee partye+ een gemaak+ en die tussenmuur+ wat hulle geskei het,+ vernietig het. Filippense 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 en die vrede+ van God wat alle denke te bowe gaan, sal julle harte+ en julle verstandelike vermoëns deur middel van Christus Jesus bewaak. Kolossense 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En laat die vrede+ van die Christus in julle harte heers,+ want julle is inderdaad in een liggaam daartoe geroep.+ En toon dat julle dankbaar is. 2 Tessalonisense 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Mag die Here van vrede julle dan nou voortdurend in elke opsig vrede gee.+ Mag die Here met julle almal wees.
33 Ek het hierdie dinge vir julle gesê sodat julle deur middel van my vrede kan hê.+ In die wêreld het julle verdrukking, maar skep moed! Ek het die wêreld oorwin.”+
14 Want hy is ons vrede,+ hy wat die twee partye+ een gemaak+ en die tussenmuur+ wat hulle geskei het,+ vernietig het.
7 en die vrede+ van God wat alle denke te bowe gaan, sal julle harte+ en julle verstandelike vermoëns deur middel van Christus Jesus bewaak.
15 En laat die vrede+ van die Christus in julle harte heers,+ want julle is inderdaad in een liggaam daartoe geroep.+ En toon dat julle dankbaar is.
16 Mag die Here van vrede julle dan nou voortdurend in elke opsig vrede gee.+ Mag die Here met julle almal wees.